Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
TRAVELBUCKET

Vlug in die Namib

R90.00

Category:

Description

Vlug in die Namib is ’n ware avontuurverhaal deur Henno Martin. Dit speel af tydens die Tweede Wêreldoorlog in die destydse Suidwes-Afrika (nou Namibië) toe die Suid-Afrikaanse regering besluit het om alle Duitse onderdane te interneer. Twee jong Duitsers met doktorsgrade in die geologie, Henno Martin en Hermann Korn, wat beide maar kort tevore in die land aangekom het, was vasbeslote dat dit nie hul lot gaan wees nie. Hulle besluit om vir die duur van die oorlog die Namibwoestyn hul tuiste te maak.

Negende druk – 1969 – hardeband Boek nie meer in druk

*Posgeld ingesluit binne Suid Afrika

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vlug in die Namib”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial
Facebook
Facebook
Instagram