KNP Archives - TRAVELBUCKET http://travelbucket.co.za/tag/knp/ Wed, 27 Feb 2019 13:06:28 +0000 en-ZA hourly 1 https://wordpress.org/?v=6.9.4 http://travelbucket.co.za/wp-content/uploads/2021/09/cropped-WhatsApp-Image-2021-09-24-at-11.05.00-32x32.jpeg KNP Archives - TRAVELBUCKET http://travelbucket.co.za/tag/knp/ 32 32 MALELANE RUSKAMP (KNP) http://travelbucket.co.za/malelane-ruskamp-knp/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=malelane-ruskamp-knp Wed, 17 Aug 2016 13:44:28 +0000 http://travelbucket.co.za/?p=2117 Malelane Sateliet Kamp is een van die kleiner ruskampe in die wildtuin, sowat 3 kilometer vanaf die Malelane hek, wat selde vol bespreek is.  So dit is ideaal as jy op die ingewing van die oomblik besluit om wildtuin toe te gaan om diere te gaan soek. Maar miskien is die kamp ook nie vir almal lekker.  Daar is nie ‘n winkeltjie of restaurant fasiliteite nie.  Ook nie gras staan plekke nie.  Jou naaste inkopiesentrum gaan wees by Berg en Dal ruskamp ongeveer 10 kilometer verder aan. Daar is ook nie WiFi in die chalets nie, maar wie kom nou wildtuin toe om op die internet te lê? Maar as jy stilte soek weg van die gejaag en gemaal in die wildtuin is dit ‘n baie lekker kampie om in uit te span.  Die kampplekke het nie almal gras en bome nie en sommige effe skuins, maar ons kon daarmee... Read more >

The post MALELANE RUSKAMP (KNP) appeared first on TRAVELBUCKET.

]]>
Malelane Sateliet Kamp is een van die kleiner ruskampe in die wildtuin, sowat 3 kilometer vanaf die Malelane hek, wat selde vol bespreek is.  So dit is ideaal as jy op die ingewing van die oomblik besluit om wildtuin toe te gaan om diere te gaan soek.

Maar miskien is die kamp ook nie vir almal lekker.  Daar is nie ‘n winkeltjie of restaurant fasiliteite nie.  Ook nie gras staan plekke nie.  Jou naaste inkopiesentrum gaan wees by Berg en Dal ruskamp ongeveer 10 kilometer verder aan.

Wildtuin 081

Daar is ook nie WiFi in die chalets nie, maar wie kom nou wildtuin toe om op die internet te lê?

Maar as jy stilte soek weg van die gejaag en gemaal in die wildtuin is dit ‘n baie lekker kampie om in uit te span.  Die kampplekke het nie almal gras en bome nie en sommige effe skuins, maar ons kon daarmee saamleef.  Tussen die jong kremetarte voor  die sowat vyf chalets is daar egter lekker groen grasperke met bankies wat oor die rivier uitkyk.

Wildtuin 074

Alhoewel die gemeenskaplike kamp kombuis met die chalets gedeel word was dit  elke dag sprankel skoon gewees in die tyd wat ons daar was.  Daar is ook ‘n gemeenskaplike vrieskas tot die beskikking van die besoekers.  Iets wat vir my lekker was is die “quick hot water point” waar jy jou koffiefles vol water kan maak voordat jy vroeg oggend uitwyk om te gaan diere te kyk.

Wildtuin 070

Die ablusieblok het elke dag genoeg warm water gehad beide aan die mans en dames kante.  Elke staanplek het ‘n elektriese punt en ‘n gemeenskaplike kraan.  Vir twee dae was ons die enigste kampeerders in die kamp.   Salig!

Elke aand vir die vier dae  wat ons daar gestaan het was ons gelukkig gewees om iets interessant te sien.  Op ons eerste aand het ek my UV flitslig gevat en bietjie rond gestap om te kyk wat ek sien.   Tot my verbasing was die boom waaronder ons gestaan het oortrek van skerpioene.  Wat het ek geleer?  Moet nooit sommer in die donker aan ‘n boom vat nie.  Jy mag dalk net ‘n pynlike verrassing kry!  Die tweede aand het ‘n sivet kat sy opwagting teen die draad gemaak.  Hy was baie nuuskierig en het ons lank dopgehou van anderkant die draad.  Wat ‘n prag dier!  ‘n Klompie hiënas het ook hulle draai kom maak laat middag.  Alhoewel dit erg droog was het ons tog ook soms seekoeie in die Krokodilrivier wat teen die kamp verby loop, gehoor.

IMG_7044

Hoekom hou ek hiervan? 

  • Geen dagbesoekers word toegelaat nie
  • Geen winkel/restaurant in die kamp
  • Skoon kombuis en ablusie geriewe

Wat hou ek nie van nie?

  • Omdat die kamp so naby aan die grens van die Wildtuin is sien jy fabrieke se rook op die horison
  • Laat in die nag hoor jy trokke oppad na die grenspos by Komtaipoort

The post MALELANE RUSKAMP (KNP) appeared first on TRAVELBUCKET.

]]>
THE LIBRARY @ SKUKUZA (KNP) http://travelbucket.co.za/the-library-skukuza/?utm_source=rss&utm_medium=rss&utm_campaign=the-library-skukuza Sun, 06 Mar 2016 14:30:32 +0000 http://travelbucket.co.za/?p=1873 After  brunch at the Cattle Baron in  Skukuza village, actually on our way to collect some information for a geocache, we stumbled upon  the library with the little hero acre in front of it. Here pets who served with their masters are remembered.  Some died of old age and some died in the line of duty – defending their master and the Park. Here  Spotty, Lappies,  Percy, Hebet, Tessa and many more rest  in peace and are remembered by way of commemorative stones.  However the legendary Jock of the Bushveld  that also traversed Kruger with Sir Percy Fitzpatrick you will not find here. Tucked away under a thatched roof we found a well-stocked library with books ranging from law to French dictionaries, to all sorts of science and reference books as well as all the major daily newspapers.   Must say the comfy leather chairs in the cooled room looked... Read more >

The post THE LIBRARY @ SKUKUZA (KNP) appeared first on TRAVELBUCKET.

]]>
After  brunch at the Cattle Baron in  Skukuza village, actually on our way to collect some information for a geocache, we stumbled upon  the library with the little hero acre in front of it.

20160223_113009

Here pets who served with their masters are remembered.  Some died of old age and some died in the line of duty – defending their master and the Park. Here  Spotty, Lappies,  Percy, Hebet, Tessa and many more rest  in peace and are remembered by way of commemorative stones.  However the legendary Jock of the Bushveld  that also traversed Kruger with Sir Percy Fitzpatrick you will not find here.

heroes

Tucked away under a thatched roof we found a well-stocked library with books ranging from law to French dictionaries, to all sorts of science and reference books as well as all the major daily newspapers.   Must say the comfy leather chairs in the cooled room looked very inviting to me in the sweltering and humid conditions.   What an elegant place to escape the heat outside!

20160223_113332

But on to the Stevenson-Hamilton museum to sharpen those history facts.  The small museum adjacent to the library gives an interesting overview of the history and all the major role players in the establishment and development of Kruger Park.  Amongst others I have learned that In 1927 the first three tourist cars entered the Park at a cost of £1 each.

My husband,  being a direct descendant of one of the Voortrekker families, really enjoyed reading  the interesting titbits of Louis Tregardt and his son, Karel Tregardt, and their  treks  in the Lowveld and through the Park area.  As we have a copy of Louis Tregardt’s  (Trichardt) diary my contribution to a bit of useless information is that he had dyslexia and spelled his surname in six different ways of which Triegaardt is still the closest to the original version.

The post THE LIBRARY @ SKUKUZA (KNP) appeared first on TRAVELBUCKET.

]]>