{"id":12982,"date":"2020-05-08T15:13:33","date_gmt":"2020-05-08T13:13:33","guid":{"rendered":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?p=12982"},"modified":"2020-07-14T08:30:09","modified_gmt":"2020-07-14T06:30:09","slug":"vyf-dinge-wat-jy-moet-doen-voordat-jy-die-pad-vat","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/travelbucket.co.za\/vyf-dinge-wat-jy-moet-doen-voordat-jy-die-pad-vat\/","title":{"rendered":"VYF DINGE WAT JY MOET DOEN VOORDAT JY DIE PAD VAT"},"content":{"rendered":"\n
Die vakansie seisoen is vergete al agter die rug en ons is in week ses van\ndie inperkingstyd (lockdown <\/em>s\u00ea net soveel lekkerder) en met leepo\u00eb bekyk\nek die kalender om te sien wanneer kan ons tog \u2018n wegbreek plan maak. Kom ons kyk wat ons kan doen om die onttrekkingsimptome\nop hok te hou. <\/p>\n\n\n\n Gaan jou\nvoertuig na<\/strong><\/p>\n\n\n\n Gaan die ruitve\u00ebrs na, want daar kan onverwags \u2018n bui re\u00ebn val.<\/p>\n\n\n\n Vul die water vir die ruitve\u00ebrs aan en gooi maar \u2018n ou sepie in, want\ndaardie een gogga het mos die vermo\u00eb om reg in jou gesigveld te kom blerts.<\/p>\n\n\n\n Loer \u2018n bietjie of jou spaarwiel se druk nog reg is.<\/p>\n\n\n\n