{"id":495,"date":"2014-11-20T17:00:06","date_gmt":"2014-11-20T15:00:06","guid":{"rendered":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?p=495"},"modified":"2019-03-18T13:34:26","modified_gmt":"2019-03-18T11:34:26","slug":"besoek-aan-oudtshoorn","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/","title":{"rendered":"‘n BESOEK AAN OUDSTHOORN"},"content":{"rendered":"

Vandag moes ek weer \u2018n paar uur in die Klein Karoo spandeer en het ek my ma in die ouetehuis gaan haal om die dorp te gaan verken.\u00a0 My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(Ek het vandag eers uitgevind daar is \u00a0‘n Rooms Katolieke Katedraal op die dorp).<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

Ek het begin oplees oor die geskiedenis van Oudtshoorn en vind toe uit dat daar\u00a0 ongeveer 100 Joodse gesinne in 1877 hierheen gevlug het tydens die Russies-Turkse oorlog – meestal vanuit Lithuania wat op daardie stadium \u2018n Russiese provinsie was. \u00a0\u00a0Vandaar dat die sinagoge\u00a0 in Baron van Reedestraat in 1881 opgerig is met die hulp van die Afrikaanssprekende gemeenskap van Oudsthoorn.\u00a0 Die sinagoge is vandag nog in gebruik en l\u00ea weggesteek agter in \u2018n lower groen tuin.\u00a0 Soos wat ek stap hoor ek helder kinderstemme.\u00a0 Vandag is daar \u2018n kleuterskool in die ou Hebreeuse skool gebou agter die sinagoge.\u00a0 Die kompleks het ook \u2018n Joodse klub en die Rabbi se huis gehuisves.<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

Nog verder aan in Baron van Reedestraat (wat eers bekend was as Queenstraat) kry ek die Ou Tronk wat vroeg in die 19de eeu gebou is en ook die ontwerp van George Wallis was.\u00a0 Vandag huisves dit nog steeds die Departement van Korrektiewe Dienste in Oudtshoorn.<\/p>\n

Dan stop ek eers by Fairview te 131 Baron van Reedestraat wat dateer uit die vroe\u00eb 20ste eeu.\u00a0 Die sandsteen heining met sy pilare waarop Fairview uitgekerf is, is eintlik nog in \u2018n goeie toestand en is vir my mooi.<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

Ons draai op in \u2018n nou straatjie om in Hoogstraat uit te kom en na ander juwele van die dorp te gaan kyk en loop onverwags die Methodiste Kerk, toe gerank met \u2018n creeper, <\/em>raak.\u00a0 Die kerkie is gesluit, maar neem ek tog \u2018n paar mooi foto\u2019s hier.<\/p>\n

\u00a0\"Metodiste<\/a><\/p>\n

\u00a0In Hoogstraat stop ek by die NG Kerk wat opgerig is vanaf 1860 tot 1879 en sy pastorie (1881) oorkant die straat.\u00a0 Dit is jammer om te sien dat die kerk se sandsteen geverf is \u2013 \u2018n mens wonder hoekom, want al die ander sandsteen geboue in Oudtshoorn het so mooi behoue gebly? \u00a0 Ek dink ou Otto Hager, die argitek, draai in sy graf om as hy dit sien!<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

\u00a0Le Roux Huis reg langs die kerk is vandag oop.\u00a0 Ons gaan loop \u2018n draai deur die huis.\u00a0\u00a0 Daar kom ons te hore dat die linoleum en matte nog nooit vervang is nie en steeds oorspronklik is!\u00a0 Volgens die besoekersboek loer oorsese toeriste gereeld hier in.<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

Dan op in Kampstraat na die Drill Saal toe.\u00a0 Die gebou is aan die verwaarloosde kant en is op die oomblik in die mark.\u00a0 Ek sien ook dat Cecil John Rhodes, die destydse premier van die Kaap Kolonie, die hoeksteen van die gebou gel\u00ea het in 1892.\u00a0 Ek hoop iemand red gou die gebou van ondergang en bewaar die geskiedenis.<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

My laaste stop vir vandag gaan by die pragtige Foster\u2019s Folly in Voortrekkerstraat wees wat vir JH Foster gebou is, \u00a0maar in 1914 bankrot verklaar is toe die volstruis verebedryf ineenstort.\u00a0\u00a0 Dit was ook eens as \u2018n onderwysers kollege gebruik vanaf 1915 \u2013 1924 en ook later as \u2018n meisies koshuis.\u00a0 In 1991 is dit as \u2018n nasionale gedenkwaardigheid verklaar en vandag is dit egter \u2018n gastehuis wat agter groot bome weg kruip.<\/p>\n

\"kerke<\/a><\/p>\n

\u00a0Gou was die oggend om en my verkenningstog van die verlede op \u2018n einde \u2013 dit was tyd om huis toe te gaan!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Vandag moes ek weer \u2018n paar uur in die Klein Karoo spandeer en het ek my ma in die ouetehuis gaan haal om die dorp te gaan verken.\u00a0 My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(Ek het vandag eers uitgevind daar is \u00a0‘n Rooms Katolieke Katedraal op die dorp). Ek het begin oplees oor die geskiedenis van Oudtshoorn en vind toe uit dat daar\u00a0 ongeveer 100 Joodse gesinne in 1877 hierheen gevlug het tydens die Russies-Turkse oorlog – meestal vanuit Lithuania wat op daardie stadium \u2018n Russiese provinsie was. \u00a0\u00a0Vandaar dat die sinagoge\u00a0 in Baron van Reedestraat in 1881 opgerig is met die hulp van die Afrikaanssprekende gemeenskap van Oudsthoorn.\u00a0 Die sinagoge is vandag nog in gebruik en… Read more ><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":502,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[139],"tags":[48,46,49,415,402,47,50,119],"geo":null,"yoast_head":"\n'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-11-20T15:00:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-03-18T11:34:26+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/kerke-039-1024x768.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"768\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"TravelBucket\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TravelBucket\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/\",\"name\":\"'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-11-20T15:00:06+00:00\",\"dateModified\":\"2019-03-18T11:34:26+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\"},\"description\":\"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"‘n BESOEK AAN OUDSTHOORN\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\",\"name\":\"TRAVELBUCKET\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\",\"name\":\"TravelBucket\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"contentUrl\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"caption\":\"TravelBucket\"},\"sameAs\":[\"http:\/\/www.travelbucket.co.za\"],\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET","description":"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET","og_description":"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(","og_url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/","og_site_name":"TRAVELBUCKET","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/","article_published_time":"2014-11-20T15:00:06+00:00","article_modified_time":"2019-03-18T11:34:26+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":768,"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/11\/kerke-039-1024x768.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"TravelBucket","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"TravelBucket","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/","name":"'n BESOEK AAN OUDSTHOORN - TRAVELBUCKET","isPartOf":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website"},"datePublished":"2014-11-20T15:00:06+00:00","dateModified":"2019-03-18T11:34:26+00:00","author":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa"},"description":"My roete vat my eers tot by die Rooms Katolieke Katedraal net so \u2018n entjie vanaf Nostalgie en Gotland Huis.\u00a0 In vergelyking met die glorieryke standsteen geboue is die katedraal wat in 1964 gebou is nie baie indrukwekkend nie. \u00a0(","breadcrumb":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/besoek-aan-oudtshoorn\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"http:\/\/travelbucket.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"‘n BESOEK AAN OUDSTHOORN"}]},{"@type":"WebSite","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/","name":"TRAVELBUCKET","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Person","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa","name":"TravelBucket","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/","url":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","contentUrl":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","caption":"TravelBucket"},"sameAs":["http:\/\/www.travelbucket.co.za"],"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/495"}],"collection":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=495"}],"version-history":[{"count":5,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/495\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2591,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/495\/revisions\/2591"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/502"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=495"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=495"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=495"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}