{"id":528,"date":"2014-12-02T17:12:49","date_gmt":"2014-12-02T15:12:49","guid":{"rendered":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?p=528"},"modified":"2021-06-28T16:55:15","modified_gmt":"2021-06-28T14:55:15","slug":"mazeppa-bay-transkei","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/","title":{"rendered":"MAZEPPABAAI, TRANSKEI"},"content":{"rendered":"\n

Hierdie naweek gaan ons Mazeppabaai toe!  Waar is dit sal jy my vra?  Kom ek neem jou op my reis.<\/p>\n\n\n\n

 Laataand pak ons die bakkie en vat die pad met \u2018n nodige padkossie, maak \u2018n vinnige slapie in Port Elizabeth by ons dogter, dan weer vroeg die volgende oggend in die pad, want jy sien \u2018n mens ry nie na donker in die Transkei nie.  Op die pad na Mazeppa  trotseer jy baie dinge – beeste, varke kinders, hoenders, bokke, onpadwaardige voertuie en onverskillige bestuurders – maar so elke nou en dan vir \u2018n vlietende oomblik bewonder ons  die mooi natuurskoon van die Oos-Kaap.<\/p>\n\n\n\n

\u00a0Vroegoggend is die verkeer nie te sleg nie met die gevolg dat ons bietjie te vroeg in King Williams Town gaan wees vir ontbyt.\u00a0 Soooo, dit beteken ons kan \u2018n geocache of twee voor ontbyt inpas!\u00a0 Ons eerste geocache vat ons na die ou staalbrug oor die Keirivier gebou in 1879 \u00a0deur Westwood Baillie\u00a0 Terwyl ons soek na die geocache probeer ek myself indink hoe hulle die stukke van die brug daardie jare tot hier moes vervoer het met spanne beeste en waens – geen trokke met hyskrane, teerpaaie en alle moderne hulpmiddels tot hulle beskikking nie. Dit moes baie \u00a0tyd en geduld geverg het.<\/p>\n\n\n\n

\"\"<\/figure><\/div>\n\n\n\n

Soos wat ons King Williams Town binne ry staan die jakaranda bome in \u2018n tapyt van pers blommetjies en is ek opnuut dankbaar dat ek kan reis en sulke klein dingetjies kan beleef.\u00a0\u00a0 Die Wimpy is gesluit vir restourasiewerk en so moet ons mej Garmin vra wat is die volgende opsie op haar lys in King (soos wat die dorp ook deur die plaaslikes genoem word).\u00a0 Sy kom op met die Spur \u2013 nie \u2018n slegte keuse nie, juffrou.\u00a0 Sy neem ons na \u2018n mall in<\/em> die middedorp maar ry ons eers verby \u2018n paar pragtige ou geboue en die mooiste kerke, onder andere ‘n Sophy Gray klip kerkie.<\/p>\n\n\n\n

\"\"<\/figure><\/div>\n\n\n\n

Maar voort met ons reis.\u00a0 Die pad is nog lank tot in Mazeppa.\u00a0 Dinge raak nou interessant.\u00a0\u00a0 Die landskap verander omtrent onmiddellik wanneer jy oor die Keirivier ry.\u00a0 Tradisionele en moderne huise skuur met mekaar skouers op die heuwels en ding met bokke, varke, beeste en honde mee.\u00a0 Welkom in die Transkei!\u00a0 Van hier af gaan dit stadig.\u00a0 Die paaie is nie meer in so \u2018n goeie toestand nie en uitdagings is daar in alle moontlike vorme \u2013 ook in die vorm van wetstoepassers wat jou met \u2018n spoedkamera inwag en vra: \u00a0\u201cSir, why are you in such a hurry?\u201d\u00a0 \u00a0\u00a0<\/em><\/p>\n\n\n\n

\"\"<\/figure><\/div>\n\n\n\n

Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.  Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.  Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.   In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.<\/p>\n\n\n\n

\"\"<\/figure><\/div>\n\n\n\n

Saterdagoggend vroeg word ons deur die vo\u00ebls wakker gemaak om \u2018n ongelooflike sonsopkoms te aanskou.  Hoe bevoorreg kan \u2018n mens nou wees!  Na koffie stap ons af na die eiland by Mazeppa.  Die vissermanne is al vroeg aan die gang en dit is tyd om \u2018n paar foto\u2019s te neem.<\/p>\n\n\n\n

\"Mazeppa<\/a><\/figure><\/div>\n\n\n\n

Hierdie is \u2018n vakansie hotel en visvang paradys waar jy sommer met kaalvoet en kortbroek jou ontbyt kom eet.<\/p>\n\n\n\n

Almal  is vriendelik en lag en gesels heerlik deur die dag en ook by die seekos buffet Saterdagaand.  En helaas, dit klink asof die see leeg gevang is aan die Transkei kus \u2013 niemand het \u2018n byt gehad vir die dag nie.  Oom Jan van Winkelspruit meen dit is as gevolg van die trawler <\/em>bote wat alles vernietig met hulle sleepnette.  Dit maak vir my sin.<\/p>\n\n\n\n

 Google Mama het gesien daar is \u2018n cache in die omgewing en ons besluit om hom te gaan soek.  Dit is nog net een keer gekry en dit was vyf jaar gelede.  So wat is die kanse dat hy nog daar sal wees?  Dit draai toe uit te wees \u2018n  lekker 4×4 rit na die mooiste plekkie langs \u2018n riviermond.  (Dankie, geocaching dat jy ons hierheen gelei het )  En ja, die cache was na vyf jaar nog steeds daar en ongeskonde!<\/p>\n\n\n\n

 Dit is Sondag en tyd om huis toe te gaan.  Na ontbyt vat ons die grondpaaie na die pont by Keimond.  Vir R70 per voertuig neem die pont twee-twee motors per keer jou na die oorkantste wal.  Jy besef jy het die Transkei verlaat wanneer jy in Keimond aankom – dit is die beskawing aan diekant van die rivier …   \ud83d\ude41<\/p>\n\n\n\n

 My hart is effe seer, want die hele naweek het ons nie eens een dolfyn gesien wat in die branders baljaar nie – die see is regtig leeg gevang.  Daar is nie meer kos vir die dolfyne oor nie. Hulle moes seker ander vis velde gaan soek.<\/p>\n\n\n\n

Oom Jan van Wineklspruit se teorie lyk my is toe reg oor die visse …<\/p>\n\n\n\n

Another smiley added to my travel bucket!<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Hierdie naweek gaan ons Mazeppabaai toe!  Waar is dit sal jy my vra?  Kom ek neem jou op my reis.  Laataand pak ons die bakkie en vat die pad met \u2018n nodige padkossie, maak \u2018n vinnige slapie in Port Elizabeth by ons dogter, dan weer vroeg die volgende oggend in die pad, want jy sien \u2018n mens ry nie na donker in die Transkei nie.  Op die pad na Mazeppa  trotseer jy baie dinge – beeste, varke kinders, hoenders, bokke, onpadwaardige voertuie en onverskillige bestuurders – maar so elke nou en dan vir \u2018n vlietende oomblik bewonder ons  die mooi natuurskoon van die Oos-Kaap. \u00a0Vroegoggend is die verkeer nie te sleg nie met die gevolg dat ons bietjie te vroeg in King Williams Town gaan wees vir ontbyt.\u00a0 Soooo, dit beteken ons kan \u2018n geocache of twee voor ontbyt inpas!\u00a0 Ons eerste geocache vat ons na die ou staalbrug oor… Read more ><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":25025,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[139],"tags":[53,1518,385,1516,495,51,55,449,875,52,54,1515],"geo":null,"yoast_head":"\nMAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"MAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2014-12-02T15:12:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-06-28T14:55:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/kerke-035-scaled.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"2560\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"TravelBucket\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TravelBucket\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"5 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/\",\"name\":\"MAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-12-02T15:12:49+00:00\",\"dateModified\":\"2021-06-28T14:55:15+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\"},\"description\":\"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"MAZEPPABAAI, TRANSKEI\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\",\"name\":\"TRAVELBUCKET\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\",\"name\":\"TravelBucket\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"contentUrl\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"caption\":\"TravelBucket\"},\"sameAs\":[\"http:\/\/www.travelbucket.co.za\"],\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"MAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET","description":"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"MAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET","og_description":"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.","og_url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/","og_site_name":"TRAVELBUCKET","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/","article_published_time":"2014-12-02T15:12:49+00:00","article_modified_time":"2021-06-28T14:55:15+00:00","og_image":[{"width":2560,"height":1920,"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/12\/kerke-035-scaled.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"TravelBucket","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"TravelBucket","Est. reading time":"5 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/","name":"MAZEPPABAAI, TRANSKEI - TRAVELBUCKET","isPartOf":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website"},"datePublished":"2014-12-02T15:12:49+00:00","dateModified":"2021-06-28T14:55:15+00:00","author":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa"},"description":"Ons is net betyds in Mazeppa vir \u2018n middagete van vis en tjips met slaai en poeding.\u00a0 Dit voorspel \u2018n lekker ontspanne naweek wat wag.\u00a0 Dit is nog nie te laat in die jaar vir walvisse nie en hulle groet ons onverwags maar vriendelik met \u2018n spuit en \u2018n wuif van die stert.\u00a0\u00a0 In stilte vaar \u2018n vragskip op die horison verby en ons verlang sommer skielik terug na die ver paaie van Freetown in Sierra Leone waar ons elke dag die skepe sien in- en uitgaan het in die hawe vanaf ons woonstel se stoep.","breadcrumb":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/mazeppa-bay-transkei\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"http:\/\/travelbucket.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"MAZEPPABAAI, TRANSKEI"}]},{"@type":"WebSite","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/","name":"TRAVELBUCKET","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Person","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa","name":"TravelBucket","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/","url":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","contentUrl":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","caption":"TravelBucket"},"sameAs":["http:\/\/www.travelbucket.co.za"],"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/528"}],"collection":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=528"}],"version-history":[{"count":14,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/528\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":25029,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/528\/revisions\/25029"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/25025"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}