{"id":96,"date":"2013-08-28T15:20:58","date_gmt":"2013-08-28T13:20:58","guid":{"rendered":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?p=96"},"modified":"2019-02-26T09:42:36","modified_gmt":"2019-02-26T07:42:36","slug":"botswana","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/","title":{"rendered":"BETOWERENDE BOTSWANA"},"content":{"rendered":"

Ons kom Botswana binne by Ramatlabama Hek (06:00-22:00) en kies \u00a0koers in die rigting van Gaborone en dan oor Serowe na Khama Rhino Sanctuary waar die Botswana regering ‘n te\u00eblprogram het vir swart renosters. \u00a0 \u00a0Hier by Khama Rhino Sanctuary kwetter die \u00a0vo\u00ebls \u00a0in die bome en die bokke kom loop sommer mak hier om jou staanplek rond in die aand terwyl kos aan mekaar geslaan word en die son rooi sak in die Weste.<\/p>\n

Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op ‘n aand \u00a0game drive\u00a0<\/em>was nie, uit in die veld! \u00a0Wat ‘n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.<\/p>\n

\"Picture<\/a>

Ouma op die night game drive<\/p><\/div>\n

En soos wat dinge nou maar is, is die geluk nie aan ons kant nie, want as gevolg van ‘n wildtelling aksie wat gehou word die naweek toe ons daar kamp sien ons nie een van die imposante diere nie! \u00a0So nog ‘n goeie rede om met ‘n volgende besoek aan Botswana weer by Khama Rhino Sanctuary ‘n draai te kom maak.<\/p>\n

\"Kubu<\/a>

Kubu Island experience<\/p><\/div>\n

Kubu Island (nog ‘n bucket list<\/em>\u00a0item) is nie ‘n idilliese tropiese eiland nie, maar ‘n imposante kremetart boom eiland in die middel van die Makgadigadi panne. \u00a0 \u00a0 \u00a0Maak jou maar reg vir ‘n stadige stowwerige rit tot by die kampplek wat \u00a0‘n oop stukkie aarde onder ‘n eeuoue kremetart is waar jy jou eie stort moet ophang (daar is geen ablusie blokke nie) en \u00a0die luukse van ‘n\u00a0long drop<\/em>\u00a0het.\u00a0<\/em>\u00a0Onthou die re\u00ebl hier is: \u00a0 alles wat jy in neem moet jy weer saam met jou uitneem! \u00a0Die in neem sluit ook jou water in en die uit neem sluit jou vullis in.<\/p>\n

\"Slow<\/a>

Slow and dusty road<\/p><\/div>\n

Hier moet jy stil wees om die statige kremetarte te waardeer. \u00a0Ons raak aan die slaap met die maan en die sterre wat nog helder hier op ‘n wolklose nag skyn met geen misdaad om oor bekommerd te wees nie. \u00a0Salig!<\/p>\n

Dan vat ons die pad noord vanaf Nata na Kasane wat \u00a0‘n ritme van sy eie het. \u00a0Gou kry jy die eerste bordjie wat jou waarsku teen olifante en dan ‘n entjie verder aan, sommer hier langs die pad, sien jy die olifante, buffels, hi\u00ebnas en kameelperde rustig aan die wei terwyl ander hulle tyd neem om die pad te kruis. \u00a0Afrika tyd in werking.<\/p>\n

\"On<\/a>

On the 300km stretch from Nata to Kasane<\/p><\/div>\n

Afrika lewer interessante mense op en ook Kasane het geen tekort aan die karakters nie \u00a0– \u00a0van die budget overlander tot die gesofistikeerde tannies in wit (minder prakties in Afrika) safari klere met blink diamante aan die vingers en die wilde diere wat die strate bewandel. \u00a0Terwyl jy gou winkel toe gaan om jou brood en melk te gaan koop kan jy langs die pad ‘n paar wilde diere besigtig. \u00a0En net daar kruip Kasane in my hart.<\/p>\n

\"'n<\/a>

‘n Interessante karakter<\/p><\/div>\n

Nadat jy jou tentjie langs die Chobe opgeslaan het mik jy teen sononder na die rivier om die groot verskeidenheid diere asook die son vanaf een van die talle bote te gaan bewonder. \u00a0Met winkels soos Spar en Choppies om van te kies is Kasane ‘n goeie plek om voorrade aan te vul voordat jy die wildernis invaar na woeste plekke soos Moremi en Savuti.<\/p>\n

\"Chobe<\/a>

Chobe magic<\/p><\/div>\n

Maar dit is weer tyd vir tent opslaan en die \u00a0pad te vat via die Caprivi na Kalizo Lodge in Namibia om ‘n tiervis (of twee) te vang in die Zambezi. \u00a0Hier kamp jy letterlik op die walle van die Zambezi rivier, \u00a0bewonder die kleurvolle vo\u00ebllewe en word bederf met ongelooflike sonsondergange. \u00a0Dit is lekker om Afrika MY plek te noem!<\/p>\n

\"On<\/a>

On the banks of the Zambezi<\/p><\/div>\n

Dan Guma Lagoon toe in die Okavango Delta. \u00a0Die sandpaadjie vanaf die afdraai by Etsha 6 tot by die Eden van Guma Lagoon hou plek-plek self al ‘n uitdaging of twee in afhangende van watter tyd van die jaar jy gaan en natuurlik die vaardigheid van die bestuurder. \u00a0Die watervlakke van die delta verander voortdurend en is die paadjie soms met jou gaan en terugkeer verskillend. \u00a0 So volg maar die paaltjies om jou pad te vind. Man, hier raak dit nou lekker!<\/p>\n

\"Guma<\/a>

Guma Lagoon kamp<\/p><\/div>\n

\u00a0En as jy ‘n vo\u00eblkyker is kan jy sommer \u00a0‘n hele paar vo\u00ebls soos onder andere die skaars \u00a0hamerkop op jou vo\u00ebl lysie afmerk. \u00a0Guma Lagoon is voorwaar ‘n vo\u00ebl kyk en Tiervis vang paradys. \u00a0En as jy nie een van die twee doen nie,\u00a0chill\u00a0<\/em>maar sommer net by Guma en lees ‘n boek.<\/p>\n

Teen vroeg oggend is ons reg en vaar uit op die delta met ons plaaslike gids. \u00a0Ons poler<\/em>\u00a0vat ons met ‘<\/i>n mokoro dieper en dieper die delta in. Geluidloos vaar ons vir ‘n dag lank tussen die papirus eilande waar olifante geruisloos beweeg en besef ‘n mens weereens die wonder van die Skepping. \u00a0Hier is baie vo\u00ebl lewe en sien ons selfs ‘n klein krokodilletjie reg langs die mokoro! (Nota aan self: \u00a0moenie hier swem nie). \u00a0 En as daar kleintjies is moet daar seker iewers ‘n ma ook wees …? \u00a0 Maar hier in die delta het selfs die moderne samelewing al ingeskop want deesdae word ‘n mokoro van \u00a0veselglas gebruik in plaas van die ou hout soort omdat dit meer gebalanseerd en duursaam is. \u00a0Aan die eenkant is dit goed, \u00a0want dan word die groot ou reuse darem tog gespaar. \u00a0En volgens ons\u00a0poler,\u00a0<\/em>wat dit al van kleins af doen, is die balans van die kommersi\u00eble mokoro’s beter as die tradisionele hout mokoro.<\/p>\n

\"mokorro<\/a>

In the delta<\/p><\/div>\n

Ons reis is nog nie klaar nie en ons volgende kamp is by Mankwe wat op die rand aan die suid-ooste kant van Moremi gele\u00eb is. \u00a0Ons is die enigste kampeerders by Mankwe. \u00a0Vroeg die oggend pak ons, ons dag se goedjies en vat \u00a0die kaplyn pad tussen die mopanies deur na Moremi se North Gate toe. \u00a0Dit gaan stadig. \u00a0‘n Olifant neem tydsaam haar oggend wandeling en volg ons en ‘n vlakvark hardloop op ‘n veilige afstand om haar nie te ontstel nie. \u00a0Dit is haar w\u00eareld en ons is die besoekers!<\/p>\n

\"Kaplyn<\/a>

Kaplyn pad<\/p><\/div>\n

\"\"<\/a>

Some of the Moremi sightings<\/p><\/div>\n

\u00a0Terug by die kamp die aand braai ons ‘n vleisie (soos dit ‘n Suid-Afrikaner betaam), maar word ons gou herinner dat dit wilde Afrika is wanneer ‘n trop hi\u00ebnas ons geselskap kom hou en al die water pype\u00a0in die kamp\u00a0stukkend byt op soek na water. \u00a0Dit beteken geen stort vanaand nie. \u00a0Na ‘n lang dag, met baie opwinding onder die Afrika son, klim ons maar stowwerig en moeg in die bed en raak onder die helder sterre aan die slaap.<\/p>\n

Te gou is ons vakansie verby en is dit huiswaarts keer met die Trans Kalahari via Ghanzi \u00a0en by die De Beers dorp van Jwaneng, \u00a0waar \u00a0een van die w\u00eareld se rykste diamantmyne gele\u00eb is, stop ons gou om ‘n geocache te doen om die pad bietjie korter te maak en die verveling in toom te hou.<\/p>\n

Op Gaborone moet ek my ander helfte op die lughawe aflaai om weer te gaan werk in sy geliefde Afrika. \u00a0Tevrede dat ek nog ‘n item of twee op my travel bucket<\/i>\u00a0kon afmerk vat ek die lang pad oor landsgrense alleen huis toe. Terug na die roetine by die huis en tot ‘n volgende keer …<\/p>\n

“The world is full of magic things, patiently waitingfor our senses to grow sharper.”<\/span><\/em>
\n —–\u00a0\u00a0\u00a0 W.B. Yeats<\/strong><\/span><\/p>\n

\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Ons kom Botswana binne by Ramatlabama Hek (06:00-22:00) en kies \u00a0koers in die rigting van Gaborone en dan oor Serowe na Khama Rhino Sanctuary waar die Botswana regering ‘n te\u00eblprogram het vir swart renosters. \u00a0 \u00a0Hier by Khama Rhino Sanctuary kwetter die \u00a0vo\u00ebls \u00a0in die bome en die bokke kom loop sommer mak hier om jou staanplek rond in die aand terwyl kos aan mekaar geslaan word en die son rooi sak in die Weste. Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op ‘n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat ‘n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry. En soos wat dinge nou maar is, is die geluk nie aan ons kant nie, want as gevolg van ‘n wildtelling aksie wat… Read more ><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":801,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[107],"tags":[374,503,217,23,1002,1005,1007,21,1013,456,499,1003,8,457,73,461,939,1011,22,1004,458,459,460,1012,1006],"geo":null,"yoast_head":"\nBETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"BETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"TRAVELBUCKET\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-08-28T13:20:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-02-26T07:42:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/nata-pad.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"404\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"404\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"TravelBucket\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"TravelBucket\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/\",\"name\":\"BETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2013-08-28T13:20:58+00:00\",\"dateModified\":\"2019-02-26T07:42:36+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\"},\"description\":\"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"BETOWERENDE BOTSWANA\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website\",\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/\",\"name\":\"TRAVELBUCKET\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa\",\"name\":\"TravelBucket\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"contentUrl\":\"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g\",\"caption\":\"TravelBucket\"},\"sameAs\":[\"http:\/\/www.travelbucket.co.za\"],\"url\":\"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"BETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET","description":"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"BETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET","og_description":"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.","og_url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/","og_site_name":"TRAVELBUCKET","article_publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/travelbucket.co.za\/","article_published_time":"2013-08-28T13:20:58+00:00","article_modified_time":"2019-02-26T07:42:36+00:00","og_image":[{"width":404,"height":404,"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/08\/nata-pad.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"TravelBucket","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"TravelBucket","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/","name":"BETOWERENDE BOTSWANA - TRAVELBUCKET","isPartOf":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website"},"datePublished":"2013-08-28T13:20:58+00:00","dateModified":"2019-02-26T07:42:36+00:00","author":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa"},"description":"Gepantser teen die koue en met groot opgewondenheid neem ons my 76-jarige ma, wat nog nooit op 'n aand \u00a0game drive\u00a0was nie, uit in die veld! \u00a0Wat 'n belewenis was dit nie vir haar. \u00a0Absoluut die moeite werd om die rit aan te pak en ouma bo-op die wildkyk voertuig te kry.","breadcrumb":{"@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/botswana\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"http:\/\/travelbucket.co.za\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"BETOWERENDE BOTSWANA"}]},{"@type":"WebSite","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#website","url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/","name":"TRAVELBUCKET","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"http:\/\/travelbucket.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Person","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/cc04253df164c722665885283479f0fa","name":"TravelBucket","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"http:\/\/travelbucket.co.za\/#\/schema\/person\/image\/","url":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","contentUrl":"http:\/\/2.gravatar.com\/avatar\/236600677697d0405083fc3bae2b4831?s=96&d=identicon&r=g","caption":"TravelBucket"},"sameAs":["http:\/\/www.travelbucket.co.za"],"url":"http:\/\/travelbucket.co.za\/author\/admin\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96"}],"collection":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=96"}],"version-history":[{"count":46,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4165,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/96\/revisions\/4165"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/801"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=96"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=96"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/travelbucket.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=96"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}