TRAVELBUCKET

Tag Archive: Reasons for Knysna fires

KNYSNA FIRE DISASTER, 7 JUNE 2017

7 June 2017 —  I will surely never forget the date.  This is the date when the worst fires ever in history struck the Garden Route area. 8 Junie 2017 — Soos wat ek nou hier sit en skryf elf uur die oggend is dit ‘n vriesende 8°C buite.  Vir ons wêreld is dit koud, baie koud.  Ek sit en my gedagtes dwaal na  die mense wat vanoggend moet gaan kyk wat het hulle oor van hulle lewe – heel moontlik niks. So kom die berigte die een na die ander in.  Die een gesin soek nog na hulle ma wat Alzheimers het.  Hulle weet nie waar sy is nie …  Die honde wat ronddwaal en soek na hulle base en huise …  Mense wat die nag in hulle karre geslaap het met net  die klere aan hulle lyf …  Mense wat angsaanvalle kry …  Eens bekende huise is onherkenbaar… Read more >

Social Share Buttons and Icons powered by Ultimatelysocial
Instagram