TRAVELBUCKET

Zanzibar

ZANZIBAR

‘n Spur of the moment besluit die Sondag om die Maandag ‘n vinnige draai by die reisagent te gaan maak om kaartjies te gaan koop en  dan Dinsdag op die vliegtuig te wees vat ons Zanzibar toe.  Omdat die ander helfte van my in transit moes bly op OR Tambo moes ons die lang roete via Nairobi neem na Zanzibar.  Die eiland was al  baie lank in my travel bucket gewees en nou was dit ons  kans. Gewoonlik is die besige Afrika lughawe ‘n miernes van mense wat kom en gaan en drentel en wag maar vanoggend is Jomo Kenyatta aan die stil kant en ek wonder of dit die gevolg van ebola is aangesien dit ‘n aansluitingspunt is vir vlugte vanuit Wes-Afrika.  Maar voort na Zanzibar.  Hier op Jomo Kenyatta moet jy amper alles uittrek om deur sekuriteit te kan gaan – skoene, geld, horlosie, belt, oorbelle, enigiets wat… Read more >

Social Share Buttons and Icons powered by Ultimatelysocial
Instagram