Van ver af sien jy die Rooms Katolieke katedraal in Stonetown se toring as jy in die stegies van die ou stad stap. Ons was gelukkig genoeg om op ons laaste Sondag in Zanzibar dit oop te kry terwyl daar ‘n diens aan was en kon ons dit ook van binne besigtig.
oOo