TRAVELBUCKET

JOURNEY OF CHURCHES

oOo

Duomo, Milan, Italy

Daar is alreeds in 1386 met bouwerk aan die Katolieke Duomo met sy 135 toringtjies begin en het oor etlike jare gestrek.  Ek staan verstom oor al die detail wat die vaardige vakmanne aangebring het en wonder altyd hoeveel tyd hulle bestee het om so ‘n werk uit Candoglia marmer en steen te skep.

Social Share Buttons and Icons powered by Ultimatelysocial
Instagram