TRAVELBUCKET

JOURNEY OF CHURCHES

oOo

Duomo, Milan, Italy
Daar is alreeds in 1386 met bouwerk aan die Katolieke Duomo met sy 135 toringtjies begin en het oor etlike jare gestrek.  Ek staan verstom oor al die detail wat die vaardige vakmanne aangebring het en wonder altyd hoeveel tyd hulle bestee het om so ‘n werk uit Candoglia marmer en steen te skep.

oOo

Anglican Cathedral where the services are held in Swahili except for each first Sunday of the month when it is conducted in English
The cathedral is located on the spot of the past slave market, which was shut down in 1873. It is positioned on the eastern side of Stone Town and is the oldest Christian Church in East Africa. This grand cathedral was built in 1877 by the Universities Mission in Central Africa (UMCA) after the slave trade was eradicated.   Die kruis in die kerk is gemaak van die boom waaronder Livingstone oorspronklike begrawe is in Zambië. Anglican Cathedral where the services are held in Swahili except for each first Sunday of the month when it is conducted in English.

oOo

St Joseph's - a Roman Catholic Cathedral
Van ver af sien jy die Rooms Katolieke  katedraal in Stonetown se toring as jy in die stegies van die ou stad stap.   Ons was gelukkig genoeg om op ons laaste Sondag in Zanzibar dit oop te kry terwyl daar ‘n diens aan was en kon ons dit ook van binne besigtig. St Joseph’s Roman Catholic Cathedral.
Social Share Buttons and Icons powered by Ultimatelysocial
Instagram